Alles Van Die Beste

Alles Van Die Beste

Niemand kan by Die Heuwels Fantasties kers vashou nie. Dis alternatiewe musiek deur gesoute musikante en liedjieskrywers en hulle vertoonkas is vol goue albums en elke denkbare SA-musiektoekenning. Sedert hulle debuut in 2009 het DHF deurentyd die kol getref met sukses op radiostasies en TV-kanale. Met duisende volgelinge op sosiale media is DHF se “Ballade vir ‘n Enkeling” meer as twee miljoen keer gekyk. ‘n Eerste was hul liriek-video “LED Liefde” waarmee ‘n nuwe rigting in Afrikaanse elektroniese musiek ingeslaan is. Ná tien jaar is dit tyd vir DHF se bestes en drie splinternuwe snitte.

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada