Gan Se Jou Mense

Gan Se Jou Mense

Loufi sê: “Dis pretty much basic.” Hy het vir 10 jaar “gegrind en oor die 300 songs seker al uitgesit ”if not more”. Ek het ’n group gehad back in the day, CMB, ons het net record, record, record in die hopes dat ons gesien gaan word, maar obviously het die homies werk gevat. Ek het nie geworry oor daai goed nie. Ek het nou en dan gewerk, maar altyd provide. Ek het vir die wifey gesê ek gaan my kar verkoop om ’n music video te maak vir Ek Is Broke.” Dis toe dat Universal Music Group notisie neem. Gaan Sê Jou Mense bevat vier van Loufi se enkelsnitte wat al menigte miljoene strome opgebou het in aanloop tot sy debuut album nl Boude, Wit Skoene, Ek is Broke en Baas Vannie Plaas. “Die title van die album is basically… I’ve always been the white kid that has this colored accent or like this deep pitch voice or this high tone adlibs. I’ve always been this kid. Not your average rugby player. Die mense praat. Sê jou mense van wie Loufi is. Die goal met die project is om my versatility te wys. There’s a thought process behind elke song en dan is daar net like bars wat ek wil drop om die industry te kill. Ons almal het die mentality as rappers om die beste te wees. Daar is intimate songs om te deel wat ek op my mind het. En dan die fun songs vir die club-goers. Ek party myself, so… Dis ’n mix van everything. Ek wil net wys hoe kom ek three-sixty deur. All rounder. Ek surround myself met positivity. Influences vir my is Francois Van Coke, Joe Black, Early B, Biggy en Janie Bay. Ek vat van alles af, maar as jy dit luister sal jy nie die influences hoor nie. Jy hoor vir my daarso. Dis daai gang gang shit . Gaan sê jou mense.”

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada