Sex in Afrikaans - EP

Sex in Afrikaans - EP

Direk na skool gaan werk Angie Oeh in ’n straatmode winkel en begin daar musiekproduksie op haar foon toepas. Sy sit onafhanklik haar eerste enkelsnit “Dis jou wyfie” uit in Desember 2021. Sy word onmiddelik raak gesien deur Wynand Myburgh (bestuurder van Fokofpolisiekar, Francois Van Coke, Tasché Burger, Jack Parow) wat haar voorstel aan mede Moot-inwoner, Peach Van Pletzen (Vervaaardiger en lid Van Pletzen, Bittereinder) en saam vervaardig hulle Angie se eerste kortspeler. “Enige iemand kan my musiek luister,” het Angie Oeh aan Apple Music gesê, “As jy oor die feit kan kom dat ek meeste van die tyd oor titties en boobies sing.” “Big Booty Bitch” (feat. Van Pletzen) “Dis my favourite song op die EP. Dis ’n song wat ek self die beat gedoen het. Dis die eerste song wat ek in ’n studio gedoen het. Dit feature Peach. My favourite line is: ‘Goud binne my bek maak jou b***h se p*ssy vrek’. Ek het dit in gesit, want dude-rappers kan oor sulke sh*t rap en ek wil dit normaal maak dat chicks oor chicks rap.” “Dis Jou Wyfie” “Dis die eerste song wat ek daarbuite gesit het. Ek het alles self record op my foon. Ek gaan vir mumble rap. Mumble rap is maar basically mumble en rap! Daar is dalk bietjie pop in? Dis net lekker-voel musiek. Dis gemaak vir mense wat trap en rap en gangster-sh*t like.” “Bitches Is Sneaky” “Die adlibs in die song is wat dit maak. Adlibs is dope! Dis ’n song oor ek wat b*tches kan draai. Ouens moet hulle back watch, want ‘Bitches is Sneaky’!” “Altyd Op My Vibe” “Dis heavy mellow. Bietjie minder oor titties en booties en sh*t. Ek wil basically eers ’n fanbase establish voor ek oor my gevoelens sing. Die song is ’n vibe. Ek hoop mense gaan daarvan hou.” “Sex in Afrikaans” “Dis ’n song wat ek gemaak het want ek wil k*k maak en sh*t stir in die afrikaanse community. Dis ’n dans song. Met oemf! So bietjie van ’n rave vibe. ‘Maak jou mamma se titties skud’ is my favourite line.”

Select a country or region

Africa, Middle East, and India

Asia Pacific

Europe

Latin America and the Caribbean

The United States and Canada